All books in Afrikaans

Daniel 7

Afrikaans · verse 11

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 7

Afrikaans · verse 11

E k het toe bly kyk vanweë die stem van die groot woorde wat die horing gespreek het; ek het bly kyk totdat die dier gedood en sy liggaam vernietig en aan die verbranding deur vuur oorgegee is.