All books in Afrikaans

Daniel 7

Afrikaans · verse 14

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 7

Afrikaans · verse 14

E n aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; sy heerskappy is 'n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.