All books in Afrikaans

Daniel 7

Afrikaans · verse 8

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 7

Afrikaans · verse 8

T erwyl ek op die horings ag gee, kom daar 'n ander horinkie tussen hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in hierdie horing was oë soos mens-oë, en 'n mond wat groot dinge spreek.