All books in Afrikaans

Daniel 8

Afrikaans · verse 25

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 8

Afrikaans · verse 25

E n op grond van sy slimheid sal hy met geluk bedrog pleeg, en hy sal groot dinge onderneem in sy hart en baie mense onverwags vernietig, ja, optree teen die Vors van die vorste, maar hy sal sonder toedoen van mensehand verbreek word.