All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 11

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 11

M aar die hele Israel het u wet oortree en afgewyk deurdat hulle nie na u stem geluister het nie; daarom is die vloek en die eed oor ons uitgestort wat geskrywe is in die wet van Moses, die kneg van God, want ons het teen Hom gesondig.