All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 2

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 2

i n die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom het met betrekking tot die puinhope van Jerusalem, sewentig volle jare was.