All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 24

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 24

S ewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf.