All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 26

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 26

E n ná die twee en sestig sewetalle sal 'n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van 'n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met 'n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings.