All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 4

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 4

E n ek het tot die HERE my God gebid en belydenis gedoen en gesê: Ag, Here, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou,