All books in Afrikaans

Deuteronomy 13

Afrikaans · verse 6

34 hoofstukke

Afrikaans / Deuteronomy / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 6

A s jou broer, die seun van jou moeder, of jou seun of dogter of die vrou wat jy liefhet, of jou vriend wat soos jou eie siel is, jou in die geheim verlok en sê: Laat ons gaan en ander gode dien--wat jy en jou vaders nie geken het nie,