All books in Afrikaans

Deuteronomy 21

Afrikaans · verse 5

34 hoofstukke

Afrikaans / Deuteronomy / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 5

D an moet die priesters, die seuns van Levi, aankom; want die HERE jou God het hulle uitverkies om Hom te dien en om in die Naam van die HERE te seën, en volgens hulle uitspraak moet elke saak van twis en verwonding afgehandel word.