All books in Afrikaans

Exodus 21

Afrikaans · verse 28

40 hoofstukke

Afrikaans / Exodus / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 28

E n as 'n bees 'n man of 'n vrou stoot, sodat hy sterwe, moet die bees sekerlik gestenig word; en sy vleis mag nie geëet word nie, maar die baas van die bees sal ongestraf bly.