All books in Afrikaans

Exodus 32

Afrikaans · verse 13

40 hoofstukke

Afrikaans / Exodus / hoofstuk 32

Afrikaans · verse 13

G edenk aan Abraham, Isak en Israel, u knegte, vir wie U by Uself gesweer en aan wie U gesê het: Ek sal julle nageslag vermenigvuldig soos die sterre van die hemel, en hierdie hele land waarvan Ek gespreek het, sal Ek aan julle nageslag gee, dat hulle dit vir ewig kan beërwe.