All books in Afrikaans

Ezekiel 34

Afrikaans · verse 4

48 hoofstukke

Afrikaans / Ezekiel / hoofstuk 34

Afrikaans · verse 4

j ulle versterk die swakkes nie en maak die siekes nie gesond nie en die wat gewond is, verbind julle nie en wat weggedryf is, bring julle nie terug nie en wat verlore is, soek julle nie; maar met strengheid heers julle oor hulle en met hardheid.