All books in Afrikaans

Genesis 1

Afrikaans · verse 21

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 1

Afrikaans · verse 21

E n God het die groot seediere geskape en al die lewende wesens wat beweeg, waar die waters van wemel, volgens hulle soorte; en al die gevleuelde voëls volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.