All books in Afrikaans

Genesis 13

Afrikaans · verse 9

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 9

L ê die hele land nie voor jou oop nie? Skei jou tog van my af; gaan jy links, dan sal ek regs gaan, en gaan jy regs, dan sal ek links gaan.