All books in Afrikaans

Genesis 2

Afrikaans · verse 7

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 7

E n die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel geword.