All books in Afrikaans

Genesis 20

Afrikaans · verse 7

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 20

Afrikaans · verse 7

G ee dan nou die man se vrou terug, want hy is 'n profeet; en hy sal vir jou bid, dat jy kan lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterwe, jy en almal wat aan jou behoort.