All books in Afrikaans

Genesis 24

Afrikaans · verse 16

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 24

Afrikaans · verse 16

E n die dogter was baie mooi van aansien, 'n jongmeisie, en geen man het haar beken nie. En sy het afgedaal na die fontein en haar kruik volgemaak en weer opgekom.