All books in Afrikaans

Genesis 38

Afrikaans · verse 14

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 38

Afrikaans · verse 14

T oe trek sy die klere van haar weduweeskap uit en bedek haar met 'n sluier en draai haar toe; en sy het gaan sit by die ingang van Enaim wat op die pad na Timna lê. Want sy het gesien dat Sela groot geword het, maar sy was aan hom nie as vrou gegee nie.