All books in Afrikaans

Genesis 39

Afrikaans · verse 1

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 39

Afrikaans · verse 1

E n Josef is afgebring na Egipte; en Pótifar, 'n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, 'n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van die Ismaeliete wat hom daarheen afgebring het.