All books in Afrikaans

Hebrews 13

Afrikaans · verse 9

13 hoofstukke

Afrikaans / Hebrews / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 9

M oenie rondgeslinger word deur allerhande en vreemde leringe nie; want dit is goed dat die hart versterk word deur genade, nie deur voedsel nie, waarvan die wat daarin gewandel het, geen voordeel gehad het nie.