All books in Afrikaans

Isaiah 13

Afrikaans · verse 2

66 hoofstukke

Afrikaans / Isaiah / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 2

H ef op 'n banier op 'n kaal berg; roep hulle hardop toe, wink met die hand, dat hulle kan intrek deur die poorte van die edeles.