All books in Afrikaans

Isaiah 13

Afrikaans · verse 4

66 hoofstukke

Afrikaans / Isaiah / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 4

H oor, 'n gedruis op die berge soos van baie mense! Hoor, 'n rumoer van die koninkryke, van versamelde nasies! Die HERE van die leërskare hou wapenskouing oor 'n oorlogsleër.