All books in Afrikaans

Isaiah 21

Afrikaans · verse 3

66 hoofstukke

Afrikaans / Isaiah / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 3

D aarom is my heupe vol siddering, weë het my aangegryp soos die weë van een wat baar; ek buig my krom, sodat ek nie hoor nie; ek is verskrik, sodat ek nie sien nie.