All books in Afrikaans

Jeremiah 21

Afrikaans · verse 12

52 hoofstukke

Afrikaans / Jeremiah / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 12

o huis van Dawid! So spreek die HERE: Verskaf reg in die môre en red die beroofde uit die hand van die verdrukker, sodat my grimmigheid nie uitgaan en brand soos 'n vuur sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.