All books in Afrikaans

Joel 2

Afrikaans · verse 32

3 hoofstukke

Afrikaans / Joel / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 32

E n elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos die HERE gesê het, en onder die vrygeraaktes die wat die HERE sal roep.