All books in Afrikaans

John 16

Afrikaans · verse 23

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 16

Afrikaans · verse 23

E n in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee.