All books in Afrikaans

John 17

Afrikaans · verse 24

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 17

Afrikaans · verse 24

V ader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.