All books in Afrikaans

John 18

Afrikaans · verse 15

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 18

Afrikaans · verse 15

E n Simon Petrus en 'n ander dissipel het Jesus gevolg; en daardie dissipel was met die hoëpriester bekend en het saam met Jesus ingegaan in die binneplaas van die hoëpriester se paleis.