All books in Afrikaans

John 18

Afrikaans · verse 28

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 18

Afrikaans · verse 28

T oe neem hulle Jesus van Kájafas na die goewerneur se paleis. En dit was vroeg in die môre; en hulle het self nie in die paleis ingegaan nie, dat hulle hul nie sou verontreinig nie, maar dat hulle die pasga kon eet.