All books in Afrikaans

John 18

Afrikaans · verse 37

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 18

Afrikaans · verse 37

P ilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog 'n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek 'n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem.