All books in Afrikaans

John 19

Afrikaans · verse 24

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 19

Afrikaans · verse 24

E n hulle het vir mekaar gesê: Laat ons dit nie skeur nie, maar laat ons die lot daaroor werp, wie s'n dit sal wees--sodat die Skrif vervul sou word wat sê: Hulle het my klere onder mekaar verdeel en oor my gewaad het hulle die lot gewerp. Dit het die soldate dan gedoen.