All books in Afrikaans

John 19

Afrikaans · verse 31

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 19

Afrikaans · verse 31

E n dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was--want die dag van daardie sabbat was groot--het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word.