All books in Afrikaans

John 19

Afrikaans · verse 38

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 19

Afrikaans · verse 38

E n ná hierdie dinge het Josef van Arimathéa, wat 'n dissipel van Jesus was, maar in die geheim, uit vrees vir die Jode, vir Pilatus gevra of hy die liggaam van Jesus mag wegneem. En Pilatus het dit toegelaat. Hy het toe gegaan en die liggaam van Jesus weggeneem.