All books in Afrikaans

John 19

Afrikaans · verse 6

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 19

Afrikaans · verse 6

E n toe die owerpriesters en die dienaars Hom sien, skreeu hulle en sê: Kruisig, kruisig Hom! Pilatus sê vir hulle: Neem julle Hom en kruisig Hom, want ek vind geen skuld in Hom nie.