All books in Afrikaans

John 20

Afrikaans · verse 1

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 20

Afrikaans · verse 1

E n op die eerste dag van die week kom Maria Magdaléna vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was.