Die wagte wat in die stad rondgaan, het my aangetref. Het julle my sielsbeminde nie gesien nie?
TSK
TSK · John 20:14
Treasury of Scripture Knowledge references in Afrikaans.
Mark 16:9
TSK
En nadat Hy opgestaan het, vroeg op die eerste dag van die week, het Hy eers verskyn aan Maria Magdaléna, uit wie Hy sewe duiwels uitgedryf het.
Luke 4:30
TSK
Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan.
Luke 24:31
TSK
Toe is hulle oë geopen en hulle het Hom herken, en Hy het uit hulle gesig verdwyn.
John 21:4
TSK
En toe dit al dag geword het, staan Jesus op die strand; maar die dissipels het nie geweet dat dit Jesus was nie.