All books in Afrikaans

John 20

Afrikaans · verse 17

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 20

Afrikaans · verse 17

J esus sê vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.