All books in Afrikaans

John 20

Afrikaans · verse 25

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 20

Afrikaans · verse 25

D ie ander dissipels sê toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk van die spykers sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.