All books in Afrikaans

John 21

Afrikaans · verse 7

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 7

D aarop sê die dissipel--die een vir wie Jesus liefgehad het--aan Petrus: Dit is die Here! En toe Simon Petrus hoor dat dit die Here is, gord hy sy bo-kleed om--want hy was naak--en werp homself in die see.