All books in Afrikaans

John 4

Afrikaans · verse 10

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 4

Afrikaans · verse 10

J esus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.