All books in Afrikaans

John 5

Afrikaans · verse 19

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 5

Afrikaans · verse 19

J esus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy doen, dit doen die Seun ook net so.