All books in Afrikaans

John 6

Afrikaans · verse 51

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 6

Afrikaans · verse 51

E k is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.