All books in Afrikaans

John 8

Afrikaans · verse 44

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 8

Afrikaans · verse 44

J ulle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.