All books in Afrikaans

John 9

Afrikaans · verse 22

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 22

D it het sy ouers gesê omdat hulle bang was vir die Jode; want die Jode het al ooreengekom dat as iemand Hom as die Christus bely, hy uit die sinagoge geban sou word.