All books in Afrikaans

Joshua 21

Afrikaans · verse 1

24 hoofstukke

Afrikaans / Joshua / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 1

T oe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Eleásar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel,