All books in Afrikaans

Judges 21

Afrikaans · verse 22

21 hoofstukke

Afrikaans / Judges / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 22

E n as hulle vaders of hulle broers kom om by ons 'n saak te maak, sal ons vir hulle sê: Skenk hulle aan óns, want ons het nie vir elkeen 'n vrou in die oorlog geneem nie. Julle self het hulle mos nie aan hulle gegee nie; in dié geval alleen sou julle skuldig gewees het.