All books in Afrikaans

Leviticus 13

Afrikaans · verse 6

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 6

B ekyk die priester hom dan op die sewende dag nog 'n keer en sien hy dat die aangetaste plek dof van kleur geword en die plek in die vel nie versprei het nie, dan moet die priester hom rein verklaar. Dit is 'n uitslag; en hy moet sy klere was, dan is hy rein.