All books in Afrikaans

Leviticus 21

Afrikaans · verse 6

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 6

H eilig moet hulle aan hulle God wees en die Naam van hulle God nie ontheilig nie; want hulle offer die vuuroffers van die HERE, die spys van hulle God; daarom moet hulle heilig wees.